southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

Pragtige huis te koop met of sonder meubels in Brits, North West for sale

Apartments

Slaapkamers:
3
Badkamers:
2
Gemeubileer:
Ja
Bosveld huis te koop vir R520 000 sonder meubels, R570 000 met meubels. Dis 'n winskoop op leeupoort 'n 3 slaap kamer huis met 2 badkames, en het goeie meubels in. Zeberas kuier op jou grasperk en vlak varke kom soek kos, dis 'n asemrowende huis in die bosveld. Indien u sou belangstel en meer ingligting verlang en foto's kontak my asb.

>> Click here to search for more - Apartments in North West