southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

1993 Toyota Venture Camper in Brits, North West for sale

Trailers & Mobile homes

Toyota venture chassis met explorer fibreglass camper,fabrieks gebou en gerigistreer as motorhome.masjien absoluut super skoon en 100%.bande nuut.selfs die sitplekke lyk of hul gister ingesit is.bakwerk perfek en binne baie mooi,het dubbelbed en bo drywer gedeelte nog n bed maar vir kinders of gebruik as pakplek,gas stoof,wasbak,genoeg kaste en hangkas.yskas.12 volt battery en laaier werk op 220 ook.kant awning met sykante,agter klap n addisionele klap oop met tent vir extra kamer.tv in,nuwe gordyne,trek stang.hierdie is idiaal vir mense wat die land wil plat ry,of wildtuin toe wil gaan ,lug op bradstof,ry gemaklik,net soos n normale voertuig.ek wil graag kyk na R129000 maar sal ernstige en opregte offers oorweeg.skakel 0837663201.

>> Click here to search for more - Trailers & Mobile homes in North West